Education & Awareness
Puppet books
Children
.
.
.
.
.
Ek Leef Slim book
R55.00
In stock
Book details:
Beauty en haar maatjie Geo is mal daaroor om in die natuur te wees. Kom saam op 'n avontuurlike besoek aan die Two Oceans Aquarium. Ontmoet 'n paar interessante seediere soos anemoonvisse, haaie, pikkewyne en robbe, en leer speel-speel hoe om slim te leef.
Die interaktiewe dialoog betrek kinders by die opwindende storie terwyl hulle op 'n prettige en kreatiewe manier van diere, bewaring en slimleef leer. Die boek bevat boonop ekstra aktiwieteite soos 'kielie jou brein', lekker dinge om buite te doen, en 'n paar slimleef-gesinsaktiwiteite.
Suitable for ages 2-years and up.
Written and illustrated by Marguerite Venter. Also available in English.