fbpx

Education & Awareness

Puppet books

 

Children

.

Hou die strand skoon book

R55.00

In stock

Book details:

Sallie die rob sien 'n plastieksak vir 'n inkvis aan en eet dit. Ontmoet al Sallie se vriende terwyl hulle die plastieksak uit haar keel probeer kry.

Die interaktiewe dialoog betrek kinders by die storie en laat hulle met die lewe onder die see kennis maak.

Die storie het nie net 'n gelukkige einde nie, maar dra ook belangrike boodskappe oor die omgewing oor. Die boek bevat boonop allerhande ekstra aktiwiteite, soos 'kielie jou brein', 'wie eet wat?' en 'leer ken die wêreld se vastelande en oseane met kleur, vorms en syfers'.

Written and illustrated by Marguerite Venter. Also available in English and isiXhosa.