fbpx

Education & Awareness

Puppet books

 

Children

.

My wilde troeteldiere book

R55.00

In stock

Book details:

Kom saam met Beauty en Geo op hulle jongste avontuur, waarin hulle meer leer van die verskil tussen troeteldiere en wilde diere, en hoe om vir alle diere lief te wees, hulle met respek te behandel, en hulle te versorg. Kom leer ook meer van seesterre deur kennis te maak met 'n seester wat van die oseaan tot in die akwarium reis, en op die manier 'n oseaan-ambassadeur word.

Die interaktiewe dialoog betrek kinders by die opwindende storie terwyl hulle op 'n prettige en kreatiewe manier van diere en bewaring leer. Die boek bevat ook nog aktiwiteite soos 'kielie jou brein', leer van seesterre en hoe om troeteldiere te versorg.

Suitable for ages 2-years and up.

Written and illustrated by Marguerite Venter. Also available in English.