fbpx

Education & Awareness

Puppet books

 

Children

.

Vleilande, nie Vullislande nie book

R55.00

In stock

Book details:

Ontmoet sommige van die diere wat in vleilande woon, soos Phumela die pelikaan, Otis die otter en Taahira die padda, terwyl jy die dag saam met Thalie en haar maat Geo deurbring. Laat hierdie twee slim vriende vir jou alles leer wat jy moet weet oor waarheen rommel gaan, en hoe om die omgewing te help met 5 slim stappe: weier, verminder, hergebruik, herwin en verantwoordelikheid.

Die interaktiewe dialoog stel kinders in staat om deel te word van die wonderlike storielyn, terwyl hulle meer leer oor hoe om 'n verskil te maak. Hierdie boek is ook gevul met ekstra 'kielie jou brein' aktiwiteite.

Suitable for ages 3-years and up.

Written and illustrated by Marguerite Venter. Also available in English.