fbpx

Education & Awareness

Puppet books

 

Children

.

Watersiklus Avontuur book

R55.00

In stock

Book details:

Gaan saam met Thalie en Geo op hul Watersiklus Avontuur, en leer waar water vandaan kom. Jy sal ook vir Fluffy die wolk, Amanzi die reëndruppel, en Oom Boom ontmoet.

Die interaktiewe dialoog stel kinders in staat om deel te word van die wonderlike storielyn, terwyl hulle meer leer oor die belangrikheid van water, asook die besparing daarvan. Hierdie boek is ook gevul met ekstra 'breinprikkel' aktiwiteite.

Suitable for ages 3-years and up.

Written and illustrated by Marguerite Venter. Also available in English.